... wikkel waarmee plofstofresultate objektief vergelyk kan word. ... met die metingstelsel te beskryf, sodat ander kan help bou aan betroubare meettegnieke. ...
... Van Rooyen het die eerste dag se lesings afgesluit met 'n bespreking van die rol wat metal- lografie kan speel in gehalteversekering na hittebehande- ling. ...
... minerale. Een van die primere vereistes vir die mynbou- en metallurgiese bedryf om hierdie belangrike rol te kan... op die wereldmarkte kan meeding? ...
... wat die monsterneemafstand was, kan met 'n faktor van 2,5 verlaag word as die hele afstand afgetas word, eerder as om een skerfmonster in die middel daarvan te ...
... is deur die moontlike kostebesparings wat verkry kan word deur die gebruik van sulke stelsels in plaas van die meer konvensionele metodes wat vir die ...
... nie. Die swak flottasievertoning kan toegeskryf word aan die nie-selektiewe flottasie van onbevryde partikels wat aansienlike hoeveelhede as kan bevat. ...
... Molibdeen as legeringselement in laelegeringstaal kan moontlik met titaan, vanadium of boor vervang word. Ry bespreek voorts die stale wat molibdeen as 'n ...
... Die resultate van langtermyn toetse wat getoon het hoe 'bestendige' optimering bewerkstellig kan word, is vir die optimering van die deurvoer gebruik. ...
AUTHOR
Craig, I. K. ; Hulbert, D. G. ; Metzner, G. ; Moult, S. P.