Laelegeringstale/Low-alloy steels

- Organization:
- The Southern African Institute of Mining and Metallurgy
- Pages:
- 1
- File Size:
- 130 KB
- Publication Date:
- Jan 1, 1980
Abstract
Colloquium.' 28 Mei 1980: Spesialiste-Afdeling: Materiaalingeni eurswese Universiteit van Pretoria Materiaalseleksie - Deel II: Keuse en Aanwending van Laelegeringstale Plek.' Onderwerp.' Rapporteur: Professor R. J. Dippenaar Die tweede colloquium van die spesialiste-afdeling van die SAIMM is op 28 Mei 1980 by die Universiteit van Pretoria gehou en is deur sowat 60 mense bygewoon. Dr. J. P. Rugo tree as voorsitter op en heet al die aanwesiges welkom en stel elke spreker om die beurt aan die vergadering voor.
Citation
APA: (1980) Laelegeringstale/Low-alloy steels
MLA: Laelegeringstale/Low-alloy steels. The Southern African Institute of Mining and Metallurgy, 1980.