Notices South African Council of Professional Engineers

The Southern African Institute of Mining and Metallurgy
Organization:
The Southern African Institute of Mining and Metallurgy
Pages:
1
File Size:
111 KB
Publication Date:

Abstract

The Registrar has requested us to publish the following notices: COUNCIL'S POLICY REGARDING LATE APPLICATIONS IN TERMS OF SECTION 18(4) (b) OF THE PROFESSIONAL ENGINEERS' ACT, 1968 (ACT NO. 81 OF 1968) Laat aansoeke om registrasie as Professionele Ingenieurs Die Suid-Afrikaanse Raad vir Professionele Ingenieurs (SARPI) vestig die aandag daarop dat daar 'n mistasting bestaan oor die vraag of 'n persoon sonder erkende ingenieurskwalifikasies wat nie in 1969 aansoek gedoen het om registrasie as professionele ingenieur nie, nie meer aansoek mag doen nie. Diegene wat voor 14 Februarie 1969 minstens 3 jaar aanvaarbare ingenieurswerk gedoen het kan nog oorweeg word. Die werk moet egter voldoen aan die standaarde deur SARPI neergele: dit Suid-Afrikaanse Road vir Professionele Ingenieurs DIE WET OP PROFESSIONELE INGENIEURS, 1968 (WET NO. 81 VAN 1968): JAARGELD: 1972/73 BOEKJAAR Kragtens die bepalings van Artikel 18(9) (b) van die Wet verval die Registrasie van 'n persoon wat as 'n ingenieur of ingenieur-in-opleiding geregistreer is as sodanige persoon versuim om die voorgeskrewe jaargeld binne ses maande nadat dit betaalbaar word, te betaal. Aandag word ook vriendelik daarop gevestig dat persone wat kragtens Artikel 18(4) (b) van die Wet geregistreer is (dit wil se persone wat nie oor 'n erkende akademiese kwalifikasie beskik nie) en wat toelaat dat hulle registrasie verval, moontlik nie weer vir registrasie in aanmerking sal kan kom nie. Vir persone in hierdie kategorie is dit dus van kardinale belang om toe te sien dat hulle jaargeld binne die voorgeskrewe tydperk betaal word.
Citation

APA:  Notices South African Council of Professional Engineers

MLA: Notices South African Council of Professional Engineers. The Southern African Institute of Mining and Metallurgy,

Export
Purchase this Article for $25.00

Create a Guest account to purchase this file
- or -
Log in to your existing Guest account