Onlangse Produktiwiteitsverbeteringe op Blinkpan Koolmyne Beperk

The Southern African Institute of Mining and Metallurgy
A. C. Coetzee
Organization:
The Southern African Institute of Mining and Metallurgy
Pages:
4
File Size:
293 KB
Publication Date:

Abstract

Blinkpan Koolmyne is as ten voile gemeganiseerde steenkoolvoorsiener aan die 1 000 MW Evkom-kragsentrale in die Oos-Transvaal, onderhewig aan groat seisoenale produksieskommelinge. Die aanwending van 'n groat bogrondse oap opgaarhoop vir die uitstryking van hierdie wisselende aanvraag word beskryf. Twee produksierasionaliseringsfases wat hierop volg het besondere bemoedigende resultate gel ewer, beide in toerusting- en mannekrag-produktiwiteit. Die aanwending van 'n rekenaarprogram vir die simulering van ondergrondse afbouaktiwiteite met die oog op toerustingkeuse, word aangegee. Voorlopige resultate wat in die praktyk behaal is dui op 'n hoë mate van betroubaarheid vir die program, terwyl die gebruik van die nuutste tipe hoë -kapasiteit laaimasjiene, koolsnyers en wisselkarre, groat potensiaal inhou.
Citation

APA: A. C. Coetzee  Onlangse Produktiwiteitsverbeteringe op Blinkpan Koolmyne Beperk

MLA: A. C. Coetzee Onlangse Produktiwiteitsverbeteringe op Blinkpan Koolmyne Beperk. The Southern African Institute of Mining and Metallurgy,

Export
Purchase this Article for $25.00

Create a Guest account to purchase this file
- or -
Log in to your existing Guest account